Modulekode | FST 351 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Lesings: Chemie van hoofkomponente van voedsel: Koolhidrate, proteïne, lipiede en water. Chemiese en voedingseienskappe van voedselverwerking: implikasies van verskillende verwerkingstegnieke op die hoofvoedselkomponente. Funksionele eienskappe van die hoofvoedselkomponente. Modifisering van funksionele eienskappe. Voedselontledingsmetodiek. Praktiese werk: Voedselontledings. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BCM 251 en BCM 252 en BCM 261 en BCM 262 of TDH |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 ppraktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Voedselwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App